Beste manier om Essensiële Olies te gebruik
Het jy geweet dat die beste manier om essensiële olies te gebruik, deur middel van ’n sogenaamde 'diffuser' is? Die molekules van die olies word baie effektief vrygestel en is so fyn dat dit deur die bloed/breinskans kan dring. Gooi ’n paar druppels suiwer essensiële olie in jou 'diffuser' en prop dit by jou rekenaar is terwyl jy werk. Na so min as 20 minute, sal jy al die resultaat begin voel.
Reuk het ook ’n diepgaande emosionele effek op ons. Om die hemelse geure in te asem, laat jou reeds sommer beter voel.
Vir meer inligting kontak Mirre & Kaneel Essensiële Olies / Essential Oils.