Testamente week
Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Prokureurs Bredasdorp neem deel aan die Nasionale Testamente week en sal vir jou ‘n testament gratis opstel.
- Plek: Waterkanstraat 4, Bredasdorp
- Datum: 16 - 20 September 2019
- Slegs per afspraak: Kontak Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Attorneys
VOORWAARDES:
Slegs nuwe, basiese en eenvoudige testamente. Geen wysigings of heropstelling van bestaande testamente nie.
Vir meer inligting, kontak Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Attorneys vandag.