Napier Tender Vir Die Koop Van Die Plaas 'Schietpad"
Unieke geleentheid om n plaas in Napier in die Wes-Kaap provinsie te koop.
Tenders word ingewag vir die koop van die volgende graan-en veeplaas, geleë 15km vanaf Napier.
- Gedeelte 6 (Klein Schiet Pad) van die Plaas Leeuwen Rivier 27
- 316,9168 Hektaar
- Woonhuis met Eskom krag
- 2 Geboude store met Eskom krag
- 3 Arbeidershuise met Eskom krag
- Overberg waterpunt
Tender sluit om 12:00 op Vrydag, 6 Desember 2019.
Tenderdokumente beskikbaar by Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Prokureurs,
Vir navrae en besigtiging kontak Marguerite Badenhorst by Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Prokureurs.