Bredasdorp Tender: Koop Van Die Plaas 'Water Schilpad Rivier"
Tenders word ingewag vir die koop van die volgende graan-en veeplaas, geleë 10km vanaf Bredasdorp.
Restant van die plaas Water Schilpad Rivier 84
Grootte: 317 Hektaar
Bewerkbare Grootte: 264,97 Hektaar
- Geen Geboue
- 1 Overberg Waterpunt
- 1 Kragpunt (Onaktief)
- 1 Groot Sementdam
- Verskeie Gronddamme
- Fonteine
Tender sluit om 12:00 op Donderdag, 12 Maart 2020.
Vir navrae kontak Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Attorneys.