Newsletter | Issue 01
Plakkate met werknemers se regte - Wat vereis die wet in hierdie verband?
Tydens inspeksies wat in 2019 deur die Departement van Arbeid in die Overberg uitgevoer is, is daar bevind dat slegs sowat 40% van alle werkgewers voldoen aan die wetlike voorskrifte met betrekking tot... Lees meer hier.
Parental leave is effective from 1 January 2020
From the 1st of January 2020 the 3 days family responsibility leave that employees were entitled to upon the birth of a child, was replaced with parental leave as per the Labour Laws Amendment Act of 2018. Read more here.
Getrou aan die tradisie. Visie vir die toekoms.
U kan ons met vrymoedigheid kontak indien u verdere navrae het.
Hierdie is ‘n algemene nuusbrief en moet gevolglik nie as regs- of ander professionele advies benut word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u regsadviseur vir spesifieke en toegepaste advies. (E&OE)