Beëindiging van ‘n vastetermyndiensooreenk...
Daar bestaan ‘n behoefte by verskeie werkgewers om dienskontrakte met werknemers aan te gaan...
Weet jy waar jou oorspronklike huweliksertifikaat is?
Hou in gedagte dat jou eksekuteur dit gaan benodig as deel van die boedelberedderingsproses as jy of jou man of vrou afsterf.
Indien jy dit nie het nie, en jou man of vrou gaan dood, moet jy dit by die Departement van Binnelandse Sake kry VOOR jy jou man of vrou se dood by die Department van Binnelandse Sake aanmeld.
As jy eers jou man of vrou se dood aangemeld het, kan die plaaslike Departement van Binnelandse Sake jou nie onmiddellik van ‘n huweliksertifikaat voorsien nie. Jou aansoek sal gestuur word na Pretoria (Departement van Binnelandse Sake se hoofkantoor) welke aansoek en die uitreik van ‘n huweliksertifikaat maande kan duur. Dit sal ‘n vertraging in die afhandeling van die boedel tot gevolg hê.
Hierdie artikel is ‘n algemene inligtingstuk en moet nie gebruik word of op staatgemaak word as regs- of ander professionele advies nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of vir enige verlies of skade voortspruitend uit vertroue geplaas op inligting hierin vervat nie. Behoudens foute en weglatings (BFW).
Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Attorneys in Bredasdorp is a law firm that strives to provide legal advice and services of the highest order. The firm of lawyers and legal professional staff is fronted by partners-in-law, Marguerite Badenhorst (BCom, LLB, MBA, Certified Estate Practice Diploma, Tax P...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDaar bestaan ‘n behoefte by verskeie werkgewers om dienskontrakte met werknemers aan te gaan...
Foreign Nationals are no stranger to the South African labour market.
Daar bestaan ‘n behoefte by verskeie werkgewers om dienskontrakte met werknemers aan te gaan welke slegs vir ‘n beperkte termyn is.
Property ownership is no small feat.
Daar is tans drie maniere hoe paartjies in Suid Afrika kan trou.