Blog

Huur gaat voor koop

Huur gaat voor koop

Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Attorneys

Huur gaat voor koop

The law regards the legal rights associated with ownership is the most complete and comprehensive array of rights a person can hold and exercise.  

The legal principle called huur gaat voor koop, means that a lease agreement takes precedence over a sale, however, restricts an owner’s rights. Despite the sale and even the transfer of the property to the new owner, the tenant of the property is entitled to continue occupying the property until his/her lease expires. If the purchaser wishes to move into the property, he or she is therefore not entitled to do so until the tenant’s lease has expired and he/she has moved out. 

Verkopers van eiendom, wat deur huurders okkupeer word, moet let op die volgende, wanneer hulle die eiendom verkoop: 

In die koopbrief moet verklaar word dat die eiendom tans verhuur word. Meld spesifiek of die Huurders, voor registrasie in die Aktekantoor, die eiendom moet ontruim of, indien nie, meld dat die Huurders deur die Koper “oorgeneem” word. 

Om ‘n uitklaringsertifikaat by die plaaslike owerheid (Kaap Agulhas) te verkry, word vereis dat die eiendomsbelasting tot 30 Junie (einde van die finansiële jaar) betaal moet word. 

Verder verlang die Plaaslike Owerheid, en dit is hier waar probleme ondervind word, dat die huidige maand se dienste– (water en elektrisiteit) rekening en 3 maande se geskatte vooruitbetaalbare dienste onmiddellik betaal word. 

Ons ondervinding is dat Huurders dit nie kan of nie wil betaal nie, want hulle sien dit nie as hulle plig nie en is juis kwaad dat hulle weer moet trek. Die Verkoper moet dit dan voorskiet en weer op ‘n manier van die Huurder verhaal. Die deposito van die Huurder, indien enige, kan hiervoor aangewend word, maar dit is gewoonlik te min. 

Die grootste probleem kom voor waar ‘n eiendom verkoop is, die Huurders kennis gekry het om die eiendom te ontruim en hulle dan weier om te ontruim. Uitsettingsprosedures moet gevolg word en dit kan ‘n baie duur, lang en uitgerekte proses wees. In so ‘n geval mag jy moontlik jou voorheen gewillige, opgewonde Koper, verloor. 

Hierdie artikel is ‘n algemene inligtingstuk en moet nie gebruik word of op staatgemaak word as regs- of ander professionele advies nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of vir enige verlies of skade voortspruitend uit vertroue geplaas op inligting hierin vervat nie. Behoudens foute en weglatings (BFW).

Huur gaat voor koop

Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Attorneys

Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Attorneys in Bredasdorp is a law firm that strives to provide legal advice and services of the highest order. The firm of lawyers and legal professional staff is fronted by partners-in-law, Marguerite Badenhorst (BCom, LLB, MBA, Certified Estate Practice Diploma, Tax P...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Bredasdorp!
Read More

Recent Posts

Beëindiging van ‘n vastetermyndiensooreenkoms: onregmatig of nie?

Beëindiging van ‘n vastetermyndiensooreenk...

Daar bestaan ‘n behoefte by verskeie werkgewers om dienskontrakte met werknemers aan te gaan...

What Legislation Governs the Employment of Foreigners in South Africa?

What Legislation Governs the Employment of Fo...

Foreign Nationals are no stranger to the South African labour market. 

Newsletter | Issue 03 (2022)

Newsletter | Issue 03 (2022)

Daar bestaan ‘n behoefte by verskeie werkgewers om dienskontrakte met werknemers aan te gaan welke slegs vir ‘n beperkte termyn is.

Is co-ownership the way to go?

Is co-ownership the way to go?

Property ownership is no small feat. 

Trou u binnekort?

Trou u binnekort?

Daar is tans drie maniere hoe paartjies in Suid Afrika kan trou.