Suidernuus / Southern Post | 25 March 2022
It's that time of the week again! Bringing you the latest news and updates about Bredasdorp and its surroundings.
Luidens 'n persverklaring wat Maandagoggend uitgereik is deur die woordvoerder van die Wes-Kaapse Mediese Nooddienste, het die Nooddiens om 06h26 op Maandagoggend, 8 November 'n oproep om hulp ontvang wat verband gehou het met 'n motorvoertuigongeluk wat op die R316 tussen Bredasdorp en Napier, etlike kilometers van Napier af, plaasgevind het. 'n Trok en 'n ligte motorvoertuig was in die ongeluk betrokke. Die drie volwasse mans wat in die trok was, het geen beserings opgedoen nie. Die enigste insittende van die ligte motorvoertuig is egter noodlottig beseer en was in die voertuig vasgekeer. Die oorledene was die 27-jarige Matthys Jacobs van Bredasdorp.
Terwyl daar gewag is op 'n hyskraan-trok waarmee die noodlottig beseerde bestuurder van die ligte motorvoertuig onder die trok uitgehaal kon word, was die pad vir alle verkeer gesluit. Die trok het dwars oor die pad tot stillstand gekom na die ongeluk terwyl stukkende bottels en 'n groot hoeveelheid kiste waarin drank vervoer is, oor die hele padoppervlak gestrooi gelệ het.
Afgesien van verkeersbeamptes en nooddienspersoneel, was beamptes van die Napier polisistasie deurgaans op die toneel. Padblokkades is opgerig by die ingang tot Napier waar motoriste wat onderweg was na Bredasdorp en ander bestemmings, versoek is om met 'n ompad wat verby die Napier silos loop, daarheen te ry. Verkeer vanaf Bredasdorp is wat nie by die Strormsrivier afrit afgedraai het nie, is voorgekeer by die Holdrif afdraai. Die pad is na 14h00 eers weer vir verkeer wat tussen Bredasdorp en Napier beweeg oopgestel.
The Western Cape Government Health Department's EMS official's
week was off to a busy start when they received a call for assistance
at 06h26 on Monday morning November 9. They were requested to
attend to a fatal motor vehicle accident on the R316 between
Bredasdorp and Napier. The fatally injured driver of a light motor
vehicle was trapped underneath the truck that was transporting
liquor. The road was closed off to all traffic for hours until well after
14h00. The whole area had to be cleared of rubble that consisted of
broken bottles and plastic cases spread all over. It was only after the
arrival of a special crane that role-players were able to speed up
operations. The fatally injured driver was the 27-year-old Matthys
Jacobs from Bredasdorp.
FOTOS: Wes-Kaap Verkeer
Suidernuus / Southern Post is a well-established Bredasdorp-based publishing and printing company that reaches thousands of readers, across 14 Overberg towns, each week. Other than publishing accurate local news and information, the publishing and printing company provides businesses with the opport...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreIt's that time of the week again! Bringing you the latest news and updates about Bredasdorp and its surroundings.
Die Bredasdorp-gebaseerde Linda Booyse School of Dance het uitstekend gevaar by die onlangse Overberg Eisteddfod.
Lede van die Twee Oseane Akwarium het Struisbaai verlede Vrydag besoek en ’n kleurvolle inligtingsbord op die hoofstrand opgesit.
Die Skeepswrakmuseum het Maandag Menseregtedag in die tuin van die museum gevier met musikante...
An enthusiastic crowd of Bredasdorp parkrunners ran their first official parkrun since lockdown, last Saturday.
It's that time of the week again! Bringing you the latest news and updates about Bredasdorp and its surroundings.