Dit is tyd on jou versekeringsdekking te hers...
Met oestyd in volle swang, hoop ons jy het jou versekeringsdekking hersien!
Met die Overberg se pragtige goue Canola wat terug is, het ons besluit om ons Roodebloem-proefplaas oop te maak vir besoekers. Jy, vriende en familie is welkom om tussen 1 en 15 September gratis foto's van die pragtige Canola-landskap op 'n veilige plek te kom neem. Kontak gerus die plaasbestuurder, Francois du Toit, by +27 82 499 9938 of francoisdt@overbergagri.co.za, vir meer inligting. Ons kan nie wag om al die mooi kiekies te sien nie!
Overberg Agri Caledon is part of a long-standing agricultural company that is the number one choice with farmers, building contractors, DIY enthusiasts and lovers of the great outdoors. Other than supplying large-scale agricultural products to farmers, Overberg Agri Caledon strives to create a great...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMet oestyd in volle swang, hoop ons jy het jou versekeringsdekking hersien!
‘n Boodskap van ons Besturende Direkteur, Francois Joubert, aan die produsente vir die oesseisoen wat voorlê.
Thank you to everyone who joined our Roodebloem tasting farm for our annual Farmer's Day celebrations.
Met Erfenisdag en Braaidag om die draai, het ons besluit om ‘n liplekker kompetisie te doen.
Hierdie Vroue-maand het ons besluit om met ‘n vroue-boer in die Overberg te gesels oor haar ervaring as ‘n vrou in landbou.