Dit is tyd on jou versekeringsdekking te hers...
Met oestyd in volle swang, hoop ons jy het jou versekeringsdekking hersien!
Met Erfenisdag en Braaidag om die draai, het ons besluit om ‘n liplekker kompetisie te doen.
Ons wil hoor wat is jou geheime braai-resep. Alles van jou ouma se fynproewer braaibroodjie tot jou pa se legendariese steak sous - ons wil daarvan hoor! Al wat jy hoef te doen om ons Braaidag-hamper te wen, is die volgende:
• Klik op die 'like'-knoppie vir hierdie post.
• “Follow” Overberg Agri se Facebook-blad.
• Deel jou beste braai-resep met ‘n goeie foto onder in die “comments”. Wees kreatief!
• Tag jou beste braai “buddy” in die “comments”.
Jy kan jou braaidag verseker opkikker met ‘n prys van R1000 - dit sluit in ‘n heerlike vleis hamper met sosaties, skilpadjies, patties vir die burger braai, en die topverkoper “vinkies” in, asook ‘n R500 geskenkbewys van jou naaste Overberg Agri winkel.
Sterkte! Ons kan nie wag om jou resepte te beproef nie.
Die wenner sal op 23 September 2022 aangekondig word.
Overberg Agri Caledon is part of a long-standing agricultural company that is the number one choice with farmers, building contractors, DIY enthusiasts and lovers of the great outdoors. Other than supplying large-scale agricultural products to farmers, Overberg Agri Caledon strives to create a great...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMet oestyd in volle swang, hoop ons jy het jou versekeringsdekking hersien!
‘n Boodskap van ons Besturende Direkteur, Francois Joubert, aan die produsente vir die oesseisoen wat voorlê.
Thank you to everyone who joined our Roodebloem tasting farm for our annual Farmer's Day celebrations.
Met die Overberg se pragtige goue Canola wat terug is, het ons besluit om ons Roodebloem-proefplaas oop te maak vir besoekers.
Hierdie Vroue-maand het ons besluit om met ‘n vroue-boer in die Overberg te gesels oor haar ervaring as ‘n vrou in landbou.