Ons is trots om weer ons Studie Sentrum vir kinders na skool aan te bied. Die volgende dienste kan verwag word:
Ekstra Wiskunde Klasse
Hulp met Take
Toets Voorbereidings
Eksamen Voorbereidings
Vakansie Programme
Dit is 'n veilige, loop afstand van die laerskool, sentraal en doelgerig om jou kind na skool die geleentheid te gee om sy/haar huiswerk en voorbereidings met toesig te doen.