6 Augustus 2022: Country en Western Aand
Kom geniet n Country en Western Aand saam met ons op Saterdag, 6 Augustus 2022 by die Birkenhead Boothengelklub.
Die Birkenhead Bootklub het Saterdag, 14 Augustus 2021 hul maandelikse funksie gehou in die hawe en het 3 heerlike soppe voorgesit met bykosse en poeding.
Daar het heelwat sop, patats en poeding oorgebly en die komitee het eenparig besluit om dit aan die Silwerjare Ouetehuis te skenk.
Op Sondag, 15 Augustus 2021 het van die komiteelede dit oorhandig aan die bestuur van die ouetehuis, wie later laat weet het dit was goed ontvang.
Die bootklub is elke Woensdag oop en dan braai die lede en hul gaste, terwyl die saal met kombuis, tafels, stoele, eetgerei, kroeg ek kroegdame beskikbaar is vir verhuring teen tariewe beskikbaar is vir die publiek.
Dit kan gebruik word vir troues, verjaardae, vergaderings, funksies, ens.
Indien jy belangstel om n lid te word of om die saal te gebruik, kontak Birkenhead Bootklub.
Welcome to Birkenhead Boothengelklub, a fishing club in Gansbaai that has been the heart of fishing activities for angling, boating and ocean enthusiasts since 1988. The Birkenhead Boothengelklub provides a friendly gathering spot in the old harbour with colourful views of the ocean and the incredib...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreKom geniet n Country en Western Aand saam met ons op Saterdag, 6 Augustus 2022 by die Birkenhead Boothengelklub.
Lees meer oor die gebeurtenisse in Desember 2021 by die Birkenhead Boothengelklub.
Birkenhead Boothengelklub offers a spacious and affordable venue that has seating for up to 120* people indoors, and additional seating outdoors by arrangement.
Lees meer oor die gebeurtenisse in Junie 2021 by die Birkenhead Boothengelklub.
On Saturday 10 April during the Birkenhead Boat Club's monthly function, honorary membership was awarded to Philip and Lorainne.
There were a total of 11 boats competing in the competition with 34 crew members.