Ons kom dit nie eers altyd agter nie
Ek dink ons kyk baie keer die koninkryk van God mis omdat ons verkeerd soek. Ons soek miskien die groot, die triomfantlike en die suksesvolle. In ons groot-kyk sien ons nie daaglikse deernis, opoffering, medelye en geregtigheid raak nie. Thomas Keating het geskryf: “Remember the great gospel teaching: the Kingdom is not in grandiose experiences, but in the passage of ordinary time.”
Wat is die daaglikse vrugte in ons lewe: getrouheid, deernis, vriendskap, standvastigheid, afhanklikheid? Hierdie dinge noem Keating die sade van gebed. Dat God daagliks in ons lewe werk, “but not so that we will notice it”. Kleiner-kyk maak God nie kleiner nie, maar maak ons eerder bewus van die integrale deurdringende aard van God se teenwoordigheid, niks is te klein of te groot nie. Miskien is die gevaar eerder dat as ons net groot-kyk dat ons dan God kleiner maak.
Ons kom dit nie eens altyd agter nie
18 June 2016Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Up for Adoption: Patty
Patty together with other adorable dogs are waiting for adoption.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 30 November 2022
The star of shark diving at the moment is the beautiful Bronze Whaler shark.
Images by Eric Beraud-Sudreau (Guest from France)
These beautiful images were taken by Eric Beraud-Sudreau from France, a guest that stayed at Amazing Grace B&B.
Golf Competition Results for 23 - 27 November 2022
Golf competition results for 23 - 27 November 2022.
Michelin 305/30ZR20 Tyres for Porsche
Make the most of your sports car with the reference tyre in its segment!
Prominent Paints: Blue Greys Paint Colours
Bedrooms are a very personal space, there are no ‘wrong’ colours.











