Offer
In Romeine 12:1-2 skryf Paulus ons moet onsself aan God gee as offer. Ek is maar ongemaklik met die word ”offer". Hoe moet ons dit in ons tyd verstaan? Psalm 25:1 help ons daarmee. Die sê dieselfde, maar op ‘n ander manier: “Tot U, o Here, hef ek my siel op” (1953 – vertaling)
Dit word ook vertaal met “Tot U, Here, rig ek my”, of "Na u toe, tel ek my op”. Die Hebreeuse word wat met siel vertaal word, is nefesh. Nefesh beteken letterlik “keel”. Dit is met jou keel wat jy eet en drink en ook die Here loof, dit behels jou hele menswees. Niks bly agter nie.
Hoekom sal jy as’t ware op jou tone staan met jou arms na bo en jou hele menswees vir God gee? Paulus skryf “op grond van die groot ontferming van God(Rom 12:1). Uit dankbaarheid. En dit is nie ‘n goedvoel- of emosionele optrede of oorgawe nie. Dit is redelik. Dit is deurdag. Dit is ons keuse. Die grieks wil sê dit is die aanbidding van die “mind or spirit” en moenie verwar word met gebruike en gewoontes nie. Dit is die lof vanuit die hele wese.
Offer
04 May 2017Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Up for Adoption: Patty
Patty together with other adorable dogs are waiting for adoption.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 30 November 2022
The star of shark diving at the moment is the beautiful Bronze Whaler shark.
Images by Eric Beraud-Sudreau (Guest from France)
These beautiful images were taken by Eric Beraud-Sudreau from France, a guest that stayed at Amazing Grace B&B.
Golf Competition Results for 23 - 27 November 2022
Golf competition results for 23 - 27 November 2022.
Michelin 305/30ZR20 Tyres for Porsche
Make the most of your sports car with the reference tyre in its segment!
Prominent Paints: Blue Greys Paint Colours
Bedrooms are a very personal space, there are no ‘wrong’ colours.











