Persoonlik: Marlene Davin moes ‘n belangrike mediese prosedure ondergaan en ons bid dat die uitslag positief sal wees. Charlie Bent is geopereer en ons wens hom sterkte toe.
Verjaarsdae: Dirk Bester 6e en Sextus Neethling 7e – veels geluk, mag dit ‘n baie gelukkige jaar wees vir julle.
Woensdag se Sloegterskompetisie is verskuif na Donderdag weens die weer, en is gewen deur Dawie Viljoen met 36 punte, gevolg deur Jakkie Beukes 34, Clive Bailey 34, George Hunt 31, Andre Roos 30, Solly Wessels 30, Walter Strydom 29, June Rahn 28, Bernard Olivier 27, Royce Woods 23. Naaste aan penne was Dawie Viljoen op no 2&11, en Jakkie Beukes op no 8&17. Clive Bailey teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 15.

George Hunt en Johan Coetzee
Vrydag se kompetisie (borg: OK Foods) was gewen deur JP Bosman met 21 punte, gevolg deur Daan Victor 20, Daniel vd Merwe 18. Die ledetrekking is gewen deur Niel de Kock – veels geluk Niel. Volgende Vrydag is daar ‘n lekker sop en brood ete vir die lede. Kom en verwarm die koue aand met lekker warm sop en vars brood, en geniet die lekker geselskap.
Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford en die wenner was George Hunt met 38 punte (borg: Kleinbaai Motors), gevolg deur John Thompson 36, Daniel vd Merwe 35, Bernard Olivier 35, Rupert Roux 35, Keith Patterson 33,Daan Victor 32, Paul Dippenaar 32, June Rahn 32, Joe Cesare 32. Naaste aan die penne was Daniel vd Merwe op no 2&11 en op no 15 (borg: SuperSpar/Tops) en Solly Wessels op no 8&17. Daniel vd Merwe teken ‘n Arend aan op putjie no 16.
Uitklopkompetisies: George Hunt klop vir Paul Dippenaar in Enkels. Veels geluk, George!
Volgende Saterdag se kompetisie is die Maandelikse Houespel en die eerste prys word geborg deur Kleinbaai Motors.
Klub/Club: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Enquiries/Navrae: 082 878 0534 Johan Coetzee
Gholfnuus
04 July 2013Share This Post
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Up for Adoption: Patty
Patty together with other adorable dogs are waiting for adoption.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 30 November 2022
The star of shark diving at the moment is the beautiful Bronze Whaler shark.
Images by Eric Beraud-Sudreau (Guest from France)
These beautiful images were taken by Eric Beraud-Sudreau from France, a guest that stayed at Amazing Grace B&B.
Golf Competition Results for 23 - 27 November 2022
Golf competition results for 23 - 27 November 2022.
Michelin 305/30ZR20 Tyres for Porsche
Make the most of your sports car with the reference tyre in its segment!
Prominent Paints: Blue Greys Paint Colours
Bedrooms are a very personal space, there are no ‘wrong’ colours.











