Persoonlik: Hierdie week het ons klub "gesinnetjie” ‘n vriendin verloor met die afsterwe van Hilda Pieterse na ‘n lang lyding . Ons innige simpatie aan Johan en gesin. Marlene Davin het ‘n rugoperasie ondergaan wat haar baie lank uit gholf gaan hou – Marlene, ons dink aan jou en wens jou sterkte toe.
Verjaarsdae: Mrs M Christmas 22nd (England), Erich Eisenbarth 25th (Germany), JP Strydom 27ste en FD Visagie 29ste. Veels geluk, en mooiste wense!
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Joe Cesare met 40 punte, gevolg deur Solly Wessels 38, Leon Hattingh 38, Rob Jerrard 37, Paul Dippenaar 37, Daan Victor 36, Johannes vd Walt 35, Dawie Viljoen 35, Jannie Brandt 35, Bobby Brandt 35. Naaste aan die penne was Rob Jerrard op no 2&11 en Solly Wessels op no 8&17. Spog Twee’s word aangeteken deur Solly Wessels (17) en Rob Jerrard (11).
Vrydag se kompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Solly Wessels met 20 punte. Die ledetrekking is nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.
Saterdag se kompetisie was die jaarlikse Beeskraal Ope wat geborg is deur Zonart (Bev Swart). Ons hartlike dank aan Bev vir die pragtige pryse – dit word baie waardeer, almal gaan gewis baie lekker eet aan die heerlike vleispryse! Die formaat was ‘n Enkel Stableford en, die Jong Bulle het gewen met 33.5, gevolg deur die Ou Bulle met 31.1, Koeie 30 en Osse 28.
Wenners Beeskraal Ope
Die uitslag van die kompetisie was soos volg: Jong Bulle: M Arendse 40, J Wylbach 38, D Williams 37; Ou Bulle: Johan Coetzee 40, A Brown 37, Solly Wessels 34; Koeie: June Rahn 30; Osse: John Thompson 39, El Matthee 36, Piet le Roux 33. Naaste aan die penne was Malcolm Bury op no 2&11, George Hunt op no 8&17, en Andre Roos op no 15. John Thompson wen die langste set op no 9&18 (borg: Leon Hattingh). Spog Twee’s word aangeteken deur John Thompson (11), George Hunt (11) en Malcolm Bury (2).
Ligaspan speel Saterdag op Kleinmond hul laaste wedstryd vir die jaar, en ons wens hul alle sterkte toe. Die span is Johan Coetzee, Daan Victor, Sextus Neethling, Andre Coetzee, Christo Spanellis, Andre Roos en George Hunt.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
Klub/Club: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries: 082 878 0534 – Johan Coetzee
Gholfnuus
18 July 2013Share This Post
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Up for Adoption: Patty
Patty together with other adorable dogs are waiting for adoption.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 30 November 2022
The star of shark diving at the moment is the beautiful Bronze Whaler shark.
Images by Eric Beraud-Sudreau (Guest from France)
These beautiful images were taken by Eric Beraud-Sudreau from France, a guest that stayed at Amazing Grace B&B.
Golf Competition Results for 23 - 27 November 2022
Golf competition results for 23 - 27 November 2022.
Michelin 305/30ZR20 Tyres for Porsche
Make the most of your sports car with the reference tyre in its segment!
Prominent Paints: Blue Greys Paint Colours
Bedrooms are a very personal space, there are no ‘wrong’ colours.











