Geluk aan die volgende lede.
Julle is nog'n jaar ouer:
Febr. 21 V. Pearson
26 Louis van der Vyver
27 Cecile Hanekom
Maart 1 Syd vd Vyver
1 B. Kriel
4 Mike Lamb
Die komitee wens ook vir Syd 'n spoedige herstel toe met sy operasie (25 Febr).
Woensdag (Sloegters) 18 Februarie
1. Sextus Neethling 37
2. Bev Swart 35
3. Leon Lombaard 35
4. Johan Kruger 34
5. Dawie Rossouw 34
Spogtwee: S. Neethling
Naaste aan die penne: Solly Wessels en Dawie Rossouw
Vrydag (Hoender kompetisie) 20 Februarie
1. Solly Wessels 23
2. ET Engelbrecht 18
3. J. Nell 18
Net een spogtwee Dicky de Kock
Saterdag 21 Februarie (ind Stabelford)
1. R. Brandt 41
2. P. Loubser 38
3. Ds. van Dyk 37
4. S. Wessels 34
Naaste aan die Penne: S. Neethling en S. Muller
Net een spogtwee: EL Mathee
Steakaand!!!! Vrydag 6 Maart. Bespreek by die klub asb.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com












