Britstown - dit is Saterdagoggend, 08:25 en die manne is gereed om die duiwe vir nog ‘n wedvlug los te laat.
In pragtige weer word die duiwe presies om 08:30 losgelaat, om soos gewoonlik die pad terug aan te pak. Die duiwe het weer eens nie teleurgestel nie en die eerste duif is om 15:54 deur H Hitge geklok. Die eerste ope duif is deur N Stevens (Jnr) om 15:59 geklok.
Uitslae volg:
Jong Duiwe
- H Hitge 1ste, 10de.
- A Leonard 2de, 6de, 19de.
- C Kruger 3de, 9de, 17de.
- N Stevens (Jnr) 4de, 11de, 15de, 18de, 20ste.
- P Saal 5de.
- JJ Swart 7de, 8ste, 12de.
- N Stevens (Snr) 13de, 14de.
- A Voster 16de.
Ope Duiwe
- N Stevens (Jnr) 1ste, 5de, 6de 7de, 11de.
- H Hitge 2de, 13de, 17de, 18de.
- A Leondard 3de, 4de, 12de, 20ste.
- P Saal 8ste, 9de.
- JJ Swart 10de, 14de, 15de, 16de.
- A Voster 19de.












