Die Leeu Gamka wedvlug oor 316km was weer ‘n gemaklike en lekker wedvlug. Die duiwe is in mooi weer om 09:00 losgelaat en die 316km is in net meer as 4 ure afgelê. Die eerste jong duif is om 13:07 deur A Wildschut ingeklok en die eerste ope duif is deur N Stevens (snr) ingeklok. Die uitslae is soos volg:
Jong duif
- A Wildschut 1, 8, 9 ,13
- C Kruger 2, 10,15
- A Voster 3
- P Saal 4, 11
- A Leonard 5,6,7 20
- JJ Swart 12,14 17
- H Hitge 16,19
- N Stevens (jnr) 18
Ope afdeling
- N Stevens (snr) 1,15
- A Voster 2
- JJ Swart 3,6,10,19
- N Stevens (jnr) 4, 5, 20
- P Saal 7
- H Hitge 8,17
- C Kruger 9,13
- A Wildschut 11, 16
- A Leonard 12,14,18
Tot volgende week
Atman












