Kersdag Dienste / Versoeningsdag / Nuwejaarskoepons
Maskers is verpligtend by al die dienste.
Gansbaai Kerk
• 07:00 - Dr. Lisel Joubert
• 08:00 - Ds. Hennie Basson
• 09:00 - Ds. Mauritius Pienaar
• 10:00 - Prof. Daniel Louw
Pearly Beach
• 08:00 - Ds. Johan Rossouw
• 09:30 - Ds. Johan Rossouw
Baardskeerdersbos
• 09:30 - Ds. Louwtjie Bouwer
Strandskloof Karavaanpark
• 09:30 - Ds. Hennie Basson
Oujaarsdienste
• 18:00 - Ds. Johan Rossouw (Pearly Beach)
• 18:30 - Ds. Floors Avenant
Versoeningsdag, 16 Desember 2021
Aangesien die beroking van die Kerkgebou vir kewers in die week van 13 Desember gaan plaasvind, word die diens van 16 Desember verskuif vanaf die kerk na die kleinsaal / braaikamer. Jammer vir die ongerief.
Tyd: 09:00
Nuwejaarskoepons
In plaas daarvan om kerskoepons te gee gedurende Kerstyd, gaan ons eerder geldelike hulp aan gemeentelede gee gedurende Januarie wanneer die nood baie hoog is. U bydrae sal waardeur word en kan by die Kerkkantoor inbetaal word of in die Kerk se rekening.
NG Kerk Gansbaai, Absa Tjekrek. 3220150983
Kerkkantoor
Kantoor sluit 23 Desember 2021 en sal weer 3 Januarie 2022 open.
Vir meer inligting, kontak NG Kerk Gansbaai.