
13 Februarie 2022: Vrugtefees
Datum: Sondag, 13 Februarie 2022
Tyd: 11:00
Waar: Kategeselokal by Kerk
Ete Kinders:
• Vrugte, sap en ete word voorsien
Ete Ouers:
• Piekniekmandjie of bring-en-braai
• Braaidromme en braaivure word voorsien
Onthou:
• Swemklere, sonbrandroom, sambrele, gazebo's en eie braairoosters
Kom ons kuier lekker saam as gesinne en vriende en skop die kategesejaar op n gesellige noot af!
Kontak NG Kerk Gansbaai vir meer inligting.