Graad R Kategese Klas
Sondag 13 Februarie 2022 was die eerste keer dat 'n Graad R kategese klas aangebied is. Die kategeet is Asanti Smit. Ons vertrou dit is die begin van nog baie klassies en dat dit geseend sal wees.
Enige navrae kan aan Ds Hanri Joubert selnr 061 058 1030 of die kerkkantoor telnr 028 3840510 gerig word.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More