
Komplimentêre Waardasie / Complimentary Valuation by Lizette van der Merwe
As jy dit oorweeg om jou eiendom te verkoop, help ek graag met 'n waardasie van jou eiendom. Ten einde dit te doen, kombineer ons, ek uitgebreide kennis van die gebied, ons verkoopsdata vir die area en die unieke elemente van jou eiendom.
Kontak Lizette van der Merwe by Pam Golding Properties Gansbaai vir 'n waardasie.
---
If you are considering selling your property, I would be happy to help with a valuation of your property. In order to do this, we combine, my extensive knowledge of the area, our sales data for the area and the unique elements of your property.
Contact Lizette van der Merwe at Pam Golding Properties Gansbaai for a valuation.