Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Donnie Die Eend Kom Ná 3 Weke...
Hierdie ware verhaal is nie soos die ‘Kat kom weer’, waar almal van die kat ontslae wou raak nie.
Uitstekende Eisteddfod-Prestas...
Laerskool Gansbaai (LSG) se twee skoolkore het Vrydag, 22 Julie 2022 uitstekend by die Overberg Eisteddfod in Caledon presteer, met die skool wat baie trots op hulle is.
Charl Eksteen Op Pad Na Groot ...
Charl Eksteen, die 17-jarige Gansbaaier oor wie Gans-Berg Nuus onlangs geskryf het, is nou op pad na groot rugby-hoogtes.
Gansbaai Toerisme Groet Doulen...
“Vir almal is daar ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan,” het Doulene Els van Gansbaai Toerisme gesê.
Ikoon Van Gansbaai In Ernstige...
‘n Ware ikoon van Gansbaai, Freddie Engelbrecht, se afleweringsvoertuig het Dinsdag, 26 Julie 2022 omstreeks 11:00 gerol, met Freddie wat ernstig beseer is.
Ouma, Dogter En Kleindogter Ui...
Glo dit of nie, maar drie geslagte vrouens het onlangs drie visspesies tydens diepseehengel gevang.
Gansbaai Fotografieklub: Wes-K...
Dit is ook net ‘n span fotograwe wat hulle klublede, wat vir ‘n fotografie-kompetisie ingeskryf het, op so ‘n wyse sal bekendstel - knapgedaan!
Vroue-Landbouvereninging Kaapl...
Die Vroue-Landbouvereninging Kaapland (VLVK) se prestige 2022 Jaarkongres word vanjaar in Gansbaai aangebied.
Alumni-lede Geniet Perlemoen-e...
Die gesellige groep oud-Maties (Alumni-Interaksie) van die Gansbaai-tak het op Dinsdag, 2 Augustus 2022.
Donnie die eend kom ná 3 weke terug

Hierdie ware verhaal is nie soos die ‘Kat kom weer’, waar almal van die kat ontslae wou raak nie.
Laerskool Gansbaai (LSG) se twee skoolkore het Vrydag, 22 Julie 2022 uitstekend by die Overberg Eisteddfod in Caledon presteer, met die skoo...
Charl Eksteen, die 17-jarige Gansbaaier oor wie Gans-Berg Nuus onlangs geskryf het, is nou op pad na groot rugby-hoogtes.
Gansbaai Toerisme Groet Doulene Els

“Vir almal is daar ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan,” het Doulene Els van Gansbaai Toerisme gesê. ...
‘n Ware ikoon van Gansbaai, Freddie Engelbrecht, se afleweringsvoertuig het Dinsdag, 26 Julie 2022 omstreeks 11:00 gerol, met Freddie ...
Glo dit of nie, maar drie geslagte vrouens het onlangs drie visspesies tydens diepseehengel gevang.
Dit is ook net ‘n span fotograwe wat hulle klublede, wat vir ‘n fotografie-kompetisie ingeskryf het, op so ‘n wyse sa...
Die Vroue-Landbouvereninging Kaapland (VLVK) se prestige 2022 Jaarkongres word vanjaar in Gansbaai aangebied.
Alumni-lede geniet Perlemoen-ete

Die gesellige groep oud-Maties (Alumni-Interaksie) van die Gansbaai-tak het op Dinsdag, 2 Augustus 2022.