‘n Bewegende brug
Een van die mooiste beelde vir my om kerkwees te beskryf, word deur die teoloog Berkhof gebruik. Hy praat van die kerk as “bruggebeure”. Dit is die kerk se gerigtheid na die wêreld. Die idée is nie om vas te kyk in die brug nie. Die brug staan stil, is gegiet, eerder na die beweging oor die brug. Kerkwees is voortdurende beweging en is daarom in beweging en nie staties nie. Berkhof skryf: “Daarom verandert het zelf oop zijn weg telkens van aard”. Ons verander die wêreld en word verander, want die brugwees is een beskrywing van die Heilige Gees se werk in die wêreld deur die kerk.
Daarom word ons herinner aan sulke sentrale woorde van Jesus in die evangelies, soos “lig”, “sout” en “saad”. Dit is seker hoekom seker dinge soos altyd is (ons belydenis), maar ander dinge nie so moet bly omdat dit altyd so was nie (gewoontes). Ten diepste is die kerk nie ‘n eiland nie.
'n Bewegende Brug
28 June 2016Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Up for Adoption: Patty
Patty together with other adorable dogs are waiting for adoption.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 30 November 2022
The star of shark diving at the moment is the beautiful Bronze Whaler shark.
Images by Eric Beraud-Sudreau (Guest from France)
These beautiful images were taken by Eric Beraud-Sudreau from France, a guest that stayed at Amazing Grace B&B.
Golf Competition Results for 23 - 27 November 2022
Golf competition results for 23 - 27 November 2022.
Michelin 305/30ZR20 Tyres for Porsche
Make the most of your sports car with the reference tyre in its segment!
Prominent Paints: Blue Greys Paint Colours
Bedrooms are a very personal space, there are no ‘wrong’ colours.