Gemeente as proeftuin
Matteus in sy evangelie gebruik die woord “ekklesia” om die kerk te beskryf. Dit beteken vergadering, gemeente, volk of groep. Hy herskep in die sin die woord. Dit word nou die woord om die nuwe volk van God te beskryf wat nie meer net uit Jode bestaan nie, maar almal wat in Christus glo. Die teoloog Berkhog help ons verder om die rol van hierdie gemeenskap of kerk in die wêreld te verstaan. Die kerk is gerig na die wêreld “als ‘eersteling’ van Gods bedoeling, als proeftuin van een nieuwe humaniteit.”
Hy bedoel dat dit wat God bedoel het vir die mensdom moet in die kerk sigbaar wees. Die kerk is God se proeftuin. Hier word gelowiges gelei deur die Woorde en Gees om in hulle identiteit as God se besitting in te groei. Die Gees laat ons vrug dra en verander ons. Soms word ons moedeloos want dit wat kerk kan wees en geroep wees om te wees is nie wat ons altyd is nie. Tog bly ons God se gekose gemeenskap, oppad na geloofsvolwassenheid.
Gemeente as proeftuin
18 July 2016Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Up for Adoption: Patty
Patty together with other adorable dogs are waiting for adoption.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 30 November 2022
The star of shark diving at the moment is the beautiful Bronze Whaler shark.
Images by Eric Beraud-Sudreau (Guest from France)
These beautiful images were taken by Eric Beraud-Sudreau from France, a guest that stayed at Amazing Grace B&B.
Golf Competition Results for 23 - 27 November 2022
Golf competition results for 23 - 27 November 2022.
Michelin 305/30ZR20 Tyres for Porsche
Make the most of your sports car with the reference tyre in its segment!
Prominent Paints: Blue Greys Paint Colours
Bedrooms are a very personal space, there are no ‘wrong’ colours.