Bymekaarmaak
Wendy Farley het ‘n boek geskryf met die titel wat my elke keer aanspreek as ek dit in my boekrak opmerk: “Gathering those driven away”. Mens kan dadelik vra: Wie word bymekaargemaak? Wie is uitgestuur of weggejaag?. Sy fokus op die randfigure, die wat nie pas nie en vra of ons werklik die implikasie van Jesus se vleeswording vir kerkwees verstaan.
Soos die aanhaling uit Copeland: “If my sister or brother is not a the table, we are not the flesh of Christ. If my sister’s mark of sexuality must be obscured, if my brother’s mark of race must be disguised, if my sister’s mark of culture must be repressed, then we are not the flesh of Christ.”
As ek nie Christus kan sien in die ander as ek nie, hoe kan ek werklik kerkwees in die wêreld? Dan is ons alleen, gesegmenteerd, elkeen in sy/haar hoekie besig met ons eie belange. Dan mis ons die wonder van die kerk as nuwe skepping, maar nie perfek nie, eerder soos Jesus wat Jesaja vir ons die woorde voor gegee het: “ Hy het geen gestalte of heerlikheid gehad dat ons Hom sou aansien nie”. (Jes 53:2 1953-vertaling)
Bymekaargemaak
22 July 2016Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Up for Adoption: Patty
Patty together with other adorable dogs are waiting for adoption.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 30 November 2022
The star of shark diving at the moment is the beautiful Bronze Whaler shark.
Images by Eric Beraud-Sudreau (Guest from France)
These beautiful images were taken by Eric Beraud-Sudreau from France, a guest that stayed at Amazing Grace B&B.
Golf Competition Results for 23 - 27 November 2022
Golf competition results for 23 - 27 November 2022.
Michelin 305/30ZR20 Tyres for Porsche
Make the most of your sports car with the reference tyre in its segment!
Prominent Paints: Blue Greys Paint Colours
Bedrooms are a very personal space, there are no ‘wrong’ colours.