Beweeg of nie
Ek het al geskryf oor die lys van goed wat groei in ons lewe verhinder. Ek benader die lys met stuk humor. Humor gebore uit erkenning en miskien as mens vir jouself lag is jy ook bereid om te verander. Ons lag mos in liefde in ons klein veilige ruimtes saam met die wat ons liefhet vir daardie ‘tipiesheid” in die ander.
Een van die dinge word beskryf as “entrenched”. Ek dink daaraan as iets soos: “hier sit ek nou, en ek move nie”. ‘n Trench is tog ‘n loopgraaf. Hier maak ek my ammunisie en oortuigings bymekaar en ek vuur dit op enigiemand wat naby is. Ek weet wat ek weet. Ek dink nie daar is baie humor in ‘n loopgraaf nie.
Ons almal is seker maar vas in minder of meerdere mate. Ek weet net nie hoe ver mens sien as jy teen jou loopgraafmure vaskyk nie. Miskien mis jy a whole other world…
Beweeg of nie
23 November 2016Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Up for Adoption: Patty
Patty together with other adorable dogs are waiting for adoption.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 30 November 2022
The star of shark diving at the moment is the beautiful Bronze Whaler shark.
Images by Eric Beraud-Sudreau (Guest from France)
These beautiful images were taken by Eric Beraud-Sudreau from France, a guest that stayed at Amazing Grace B&B.
Golf Competition Results for 23 - 27 November 2022
Golf competition results for 23 - 27 November 2022.
Michelin 305/30ZR20 Tyres for Porsche
Make the most of your sports car with the reference tyre in its segment!
Prominent Paints: Blue Greys Paint Colours
Bedrooms are a very personal space, there are no ‘wrong’ colours.