Kersmark
Die gemeente se gewilde Kersmark vind plaas vanaf 9 tot 23 Desember 2016. Dit is vanjaar die 13de keer dat die mark aangebied word.
Vanjaar is daar 130 uitstallers, danksy die nuwe sysaal wat die eerste keer volledig benut sal word. Dit maak ons mark die grootste kersmark in die Overberg.
Die datums en tye wat die mark oop is as volg:
9 Desember tot 22 Desember
Elke dag van 09:00 tot 18:00
9 en 16 Desember
Aandmark vanaf 18:00 tot 20:00
23 Desember
Oop vanaf 08:00 tot 14:00
Die mark is 'n gemeente projek en lidmate en vrywilligers se hulp is nodig. U kan vrywillige diensbeurte as toesighouer of pakker doen vir 'n 2uur skof. Daar is altyd 'n tekort aan vrywilligers. Die besprekingsboek vir diensbeurte is by die kerkkantoor beskikbaar. Baie dankie by voorbaat vir u onbaatsugtige diens.Baie dankie ook aan Linda Cilliers en haar span vir hul harde en onbaatsugtige diens om hierdie projek 'n sukses te maak.
Kontak Linda Cilliers vir navrae. Selnr 082 722 8604.
Kersmark 2016
11 December 2016Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Up for Adoption: Patty
Patty together with other adorable dogs are waiting for adoption.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 30 November 2022
The star of shark diving at the moment is the beautiful Bronze Whaler shark.
Images by Eric Beraud-Sudreau (Guest from France)
These beautiful images were taken by Eric Beraud-Sudreau from France, a guest that stayed at Amazing Grace B&B.
Golf Competition Results for 23 - 27 November 2022
Golf competition results for 23 - 27 November 2022.
Michelin 305/30ZR20 Tyres for Porsche
Make the most of your sports car with the reference tyre in its segment!
Prominent Paints: Blue Greys Paint Colours
Bedrooms are a very personal space, there are no ‘wrong’ colours.