Pinksterdienste tema: Verlange na meer
Maandag 14 Mei 2018:
- 09:30 - Pearly Beach - Ds Dirk van Dyk
- 18:00 - Gansbaai Kerk - Dr Lisel Joubert
- 19:00 - Baardskeerdersbos - Ds Willie Kotze
Dinsdag 15 Mei 2018:
- 09:30 - Pearly Beach - Ds Willie Kotze
- 18:00 - Gansbaai Kerk - Ds Dirk van Dyk
- 19:00 - BaardskeerdersbosvDr Lisel Joubert
Woensdag 16 Mei 2018:
- 09:30 - Pearly Beach - Dr Lisel Joubert
- 18:00 - Gansbaai Kerk - Ds Willie Kotze
- 19:00 - Baardskeerdersbos - Ds Dirk van Dyk
Donderdag 17 Mei 2018:
- 09:30 - Pearly Beach - Ds Dirk van Dyk
- 18:00 - Gansbaai Kerk - Dr Lisel Joubert
- 19:00 - Baardskeerdersbos - Ds Willie Kotze
Vrydag 18 Mei 2018:
- 09:30 - Pearly Beach - Ds Willie Kotze
- 18:00 - Gansbaai Kerk P/Maal - Ds Dirk van Dyk
- 19:00 - Baardskeerdersbos - Dr Lisel Joubert
Deuroffer ten bate van die Bybelgenootskap
Pinkstermaal Vrydag 18 Mei 2018
U word hartlik uitgenooi na die Pinkstermaal Vrydagaand 18 Mei 2018, direk na die diens in die Pretoriussaal. Sal u asseblief net u eie Sopbeker saambring. Dankie!!