Program vir die week van 04 Junie tot 08 Junie 2018
Maandag 04 Junie 2018:
14:00 - Goue Hande Bestuursvergadering; 15:00 Goue Hande Alg.Vergadering
Woensdag 06 Junie 2018:
16:00 - Gebedsgroep in Kerk. Almal welkom
17:30 - Gemeentebiduur by Herberg aan See
Donderdag 07 Junie 2018:
16:00 Kooroefening
Vrydag 08 Junie 2018:
09:00 - 11:30 Markdag
Program vir Sondag 10 Junie 2018:
Eredienste: Biddag vir Jeug en Kategese
09:00 - Gesinsdiens & Kategese: Gansbaai Kerk - Ds Willie Kotze
09:30 - Pearly Beach - Ds Hennie Basson
Huiskerk: Wyke D6, P2, (K4 word uitgestel na 17 Junie 2018)
Deuroffer: Plaaslike Jeugbediening