'n Gesamentlike erediens wat 'n nagmaal en doop insluit sal sondagoggend om 09:00 in Gansbaai kerk gehou word. Geen dienste in saal of Baardskeerdersbos en Pearly Beach. Alle streke vanaf Pearly Beach tot De Kelders word by die diens betrek. Die VGK Blompark is ook na die diens uitgenooi.
Die diens word gelei deur ds. Lisel Joubert. Die NGK en VGK kore sal optree.
Preektema vir Julie 2018: Daarom sien ons anders
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More