Paaskunsuitstalling 2019:
Ons beplan volgende jaar weer ‘n kunsuitstalling rondom temas van Lydenstyd en Pase. Alle plaaslike of naweekbesoekers aan Gansbaai en omgewing is welkom om deel te neem. Hoe meer mediums hoe wonderliker. Raak ook bietjie kreatief om jou verstaan van hierdie tyd uit te beeld via ‘n tema soos die natuur ens.
Die datums is 16-21 April 2019
Kontak: Susan van Heerden 082 8234872 of Lisel Joubert 082 8504182
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More