Cross Home Care Open Huis Emmanuel (Versorgingsoord) op 1 September 2019 te Kleinbaai.
Ons dienste is uiterste proffesionele versorging deur opgeleide en gekwalifiseerde versorgers. Ingesluit is 3 Gesonde maaltye, wasgoed, informele aktiwiteite wat aangebied word. Die huis op see front het die fantastiese see uitsig. Streng keuring van inwoners omdat groep klein gehou word vir individuele aandag.
First Come First Serve!
U is welkom om ons te skakel of te e-pos vir verdere inligting.