Herberg-aan-See TehuisDie tehuis vir bejaardes in Gansbaai, Herberg-aan-See, is al vir baie jare deel van ons Gansbaai-gemeenskap. Herberg-aan-See is ‘n program van Badisa. ‘n Behoefte is by die tehuis identifiseer om die bestaande fasiliteite uit te brei, ver-al die aantal beskikbare beddens in die siekeboeg en die gepaardgaande fasiliteite. Beplanning is in volle swang. Die Bestuur en Beheerraad van Herberg-aan-See be-klemtoon dat die tehuis en die projek die totale gemeenskap se deelname vra. Dit is ‘n langsame proses, want behoeftes moet bepaal word, planne moet opgetrek en goedgekeur word (wat moontlike hersonering kan insluit) en fondse moet be-kom word. Daar is reeds begin met fondsinsamelings. Verskeie groepe en individue uit die gemeenskap asook die koor van die NGKerk is betrokke. Meer besonderhede behoort in 2020 beskikbaar te wees. Herberg-aan-See beloof dat vordering gerapporteer sal word. Navrae kan gerig word aan die die bestuur van Herberg-aan-See. John van Rooyen, tel. 028 3840501 |
Herberg-aan-See Tehuis
20 November 2019Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Up for Adoption: Patty
Patty together with other adorable dogs are waiting for adoption.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 30 November 2022
The star of shark diving at the moment is the beautiful Bronze Whaler shark.
Images by Eric Beraud-Sudreau (Guest from France)
These beautiful images were taken by Eric Beraud-Sudreau from France, a guest that stayed at Amazing Grace B&B.
Golf Competition Results for 23 - 27 November 2022
Golf competition results for 23 - 27 November 2022.
Michelin 305/30ZR20 Tyres for Porsche
Make the most of your sports car with the reference tyre in its segment!
Prominent Paints: Blue Greys Paint Colours
Bedrooms are a very personal space, there are no ‘wrong’ colours.