WKOD Kontrakpos
Tydperk: April - Desember 2020 (Intersen)
- Bereidwillig om alle vakke vir Gr 4 - 7 te bied.
- Huidige posbekleër: Afrikaans HT; Natuurwetenskappe & Tegnologie; Lewensoriëntering en Lewensvaardigheid (prakties vir dogters).
- Rekenaarvaardig
- Kennis van assessering en assesseringstegnieke.
- Vaardigheid om leerders met leerhindernisse te ondersteun.
- Doeltreffende klaskamer- en administratiewebestuur.
- Handhawing van dissipline.
- Ten volle betrokke by buitemuurse program.
- Bereidwilligheid om betrokke te wees by organisering en bestuur van fondsinsamelingsprojekte.
Vir meer inligting kontak Laerskool Gansbaai.
Sluitingsdatum: 27 Februarie 2020