"Live Stream" Kerkdiens
Ds Hanri Joubert het vanoggend 'n "live stream" gedoen met die oggenddiens.
Sien die "live stream" hier.
Dr. Lisel Joubert het die geskrewe boodskap gedoen.
Volg NG Kerk Gansbaai op Facebook vir gereelde boodskappe en nuus.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More