Bybelstudie: God Skep
Dr Lisel Joubert is besig om 'n Bybelstudie te skryf wat handel oor die woorde wat ons gebruik as ons oor God praat. Die eerste 10 geleenthede handel oor “God skep”. Die dokument is onhandig vir Facebook. Sy nooi julle uit om asb PRIVAAT virhaar jou eposadres te WhatsApp (082 8504182) dan epos sy vir jou die dokument. Dan kan jy dit ook uitdruk en so gebruik. En natuurlik ook aanstuur vir wie jy ook al wil.
Dit sal aangestuur word sodra sy jou adres kry en die tweede “instalment” sal dan begin Meimaand beskikbaar wees.