Gansbaai Gholfklub hou op die 1ste Desember 'n Scramble dag met baie pryse.
Onder die pryse:
- 10 Dubbel pryse , waarvan die eerste prys amper n hele skaap is ( wat deur die wenners gedeel word)
Dan ook: Langste dryf , naaste aan die pen vir 2 op nom 6, langste putt op nom 9.
Nat gat gedurende spel, boerewors rolletjie na afloop van spel.
Naaste aan die pen pryse op al 5 kort gate.
Gelukkige trekkings asook 'n prys vir die langste gholfdag.
Skakel die klub op 028 38 41441 om u tyd te bespreek en wees deel van die opwindende gholfdag.
Pieter Loubser (0780991700 ) en Melvin Tobias is die borge vir die dag, aangeheg is 'n foto van hul toe hul verlede jaar die wennners was.