Golf Results: Club Championships 2021
Gansbaai Golf Club / Gholfklub
Saturday 6 March / Saterdag 6 Maart
Club Championships / Klubkampioenskappe
Pieter Loubser is die 2021 Klubkampioen (foto middel)!
Uitslae van die afdelings is soos volg:
Afdeling A: Pieter Loubser 164; Francois van der Merwe 171; Corrie Avenant 178; Andre Hage 197.
Afdeling B: Daan Victor 177; Dirk van Dyk 183; Johan Coetzee 184; Bev Swart 185.
Afdeling C: George Hunt 182; Cedric Whittal 187; Bertie Laubscher 191; Leon Lombaard 200.
George Hunt wen die beste netto telling vir die dag met 138.
Baie geluk aan al die wenners!