Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Sardynloop Skouspel
Gansbaai beleef tans 'n groot sardynloop wat die skool tot selfs in die Ou Hawe laat inkom het.
Wynuitstappie Duisend
Gansbaai Wynproegilde se jaarlikse wynproe-uitstappie was vanjaar in die rigting van die natuurskoon Hemel-en-Aarde Valei by Hermanus.
Die Goeie Fee Van Kanker...
Saterdagnag vind die CANSA Relay for Life weer plaas op Hermanus Hoërskool se sportgronde. Duisende kerse in wit, versierde papiersakke sal die area in ‘n sprokiesland omskep.
Academia, Manne Met Die Tande
Gansbaai Academia skaakspan spelers eindig as top drie in Suid Bolandse proewe.
Gio Se Rugby Kliniek
Hermanus Toyota en Gio Aplon, bekende vleuel en heelagter van Westelike Provinsie, Stormers en ook die Springbokke, het verlede week 'n afrigtingskliniek op Gansbaai Gemeenskaplike Sportgronde aangebi...
Maak Seker Van Jou Aas
Van die manne het reeds geproe hoe ‘n gebraaide galjoen smaak. Omstandighede behoort binnekort gunstig te wees -- en dan gaan die rooster weer ‘n slag les opsê. Ek hoor a...
Galjoene En Kabeljoue
Pearly Beachers vang in totaal 12 galjoene tydens hulle onlangse hengelkompetisie gevang.
Welkome Boothengelborgskappe
Borgskappe maak maandelikse boothengel-kompetisie meer opwindend.
Sardynloop Skouspel
Gansbaai beleef tans 'n groot sardynloop wat die skool tot selfs in die Ou Hawe laat inkom het.
Wynuitstappie Duisend
Gansbaai Wynproegilde se jaarlikse wynproe-uitstappie was vanjaar in die rigting van die natuurskoon Hemel-en-Aarde Valei by Hermanus. ...
Die Goeie Fee van Kanker...
Saterdagnag vind die CANSA Relay for Life weer plaas op Hermanus Hoërskool se sportgronde. Duisende kerse in wit, versierde papie...
Academia, Manne met die Tande
Gansbaai Academia skaakspan spelers eindig as top drie in Suid Bolandse proewe.
Gio se Rugby Kliniek
Hermanus Toyota en Gio Aplon, bekende vleuel en heelagter van Westelike Provinsie, Stormers en ook die Springbokke, het verlede week 'n afri...
Maak seker van jou aas
Van die manne het reeds geproe hoe ‘n gebraaide galjoen smaak. Omstandighede behoort binnekort gunstig te wees -- en dan g...
Galjoene en Kabeljoue
Pearly Beachers vang in totaal 12 galjoene tydens hulle onlangse hengelkompetisie gevang.
Welkome Boothengelborgskappe
Borgskappe maak maandelikse boothengel-kompetisie meer opwindend.





