Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
2012 Walvis Classic
Dit is Desember 2012 en Franskraal Rolbalklub het vir die 12de keer sy grootste jaarlikse toernooi aangebied – DIE WALVIS CLASSIC.
Hengel Rubriek
Sommer belangrike nuus heel eerste -- tot nou toe was daar baie onduidelikheid oor die vangs al dan nie van rooisteenbras. Vir ‘n heel ruk al was daar sprake dat die vangs van hierdi...
Gansbaai Tennis
Op Saterdag, 8 Desember, het die Gansbaai Tennisklub hul jaarlikse tennisdag aangebied. Vanjaar was dit ons 10de toernooi en het die meeste deelnemers nog gehad. Daar was altesaam 58 spelers wat in 3...
Front Page - Druk Feestyd Verw...
Die toestroming van vakansiegangers word by al die omgewing se karavaanparke en kampeerterreine vanaf Vrydag verwag. Volgens die oordbestuurders van Uilenkraalsmond, Strandskloof en Gansbaai Karavaanp...
'n Musiekfees Word Gebore Vir ...
Op 29 Desember 2012 bied Laerskool Gansbaai ‘n musiekfees aan wat gebore is uit nood vir fondse wat benodig word vir die skool se beheerliggaamposte. Hierdeur kan ons verseker dat ons ...
Polyfilla Teen Ontwrigting
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer ons besigheids-mense lug-op spring van opgewondenheid terwyl sommige permanente inwoners morrend en klaend protesteer teen die woesterny. Hulle kla hu...
Verantwoordelik Versus Onveran...
Gedurende al die onlangse betogings, stakings, afbranding en onverantwoordelike optredes, hetsy met of sonder goeie redes, het die 71-jarige Johannes Brett van Blompark gewys wat die teendeel van onve...
Tewaterlating Van Samurai
"Ek het twee groot drome vir myself gekoester. Die een was om 'n vlieglisensie te bekom en die tweede was om my eie groot boot te besit," vertel Louw Hugo, eienaar van Hugo Offshore Kelp Har...
The Illicit Abalone Trade In S...
The poaching of perlemoen is an extremely complex ongoing issue and the effects on the environment are only speculative at best, but if you remove a dominant species from an environment that environme...
2012 Walvis Classic
Dit is Desember 2012 en Franskraal Rolbalklub het vir die 12de keer sy grootste jaarlikse toernooi aangebied – DIE WALVIS CLASSIC....
Hengel Rubriek
Sommer belangrike nuus heel eerste -- tot nou toe was daar baie onduidelikheid oor die vangs al dan nie van rooisteenbras. Vir &...
Gansbaai Tennis
Op Saterdag, 8 Desember, het die Gansbaai Tennisklub hul jaarlikse tennisdag aangebied. Vanjaar was dit ons 10de toernooi en het die meeste...
Front Page - Druk Feestyd verwag
Die toestroming van vakansiegangers word by al die omgewing se karavaanparke en kampeerterreine vanaf Vrydag verwag. Volgens die oordbestuur...
'n Musiekfees word gebore vir Laerskool Ga...
Op 29 Desember 2012 bied Laerskool Gansbaai ‘n musiekfees aan wat gebore is uit nood vir fondse wat benodig word vir die skool se behe...
Polyfilla teen Ontwrigting
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer ons besigheids-mense lug-op spring van opgewondenheid terwyl sommige permanente inwoners m...
Verantwoordelik versus onverantwoordelik
Gedurende al die onlangse betogings, stakings, afbranding en onverantwoordelike optredes, hetsy met of sonder goeie redes, het die 71-jarige...
Tewaterlating van Samurai
"Ek het twee groot drome vir myself gekoester. Die een was om 'n vlieglisensie te bekom en die tweede was om my eie groot boot te besit...
The Illicit Abalone Trade in South Africa
Beachcomber Discovery
On 13 Dec 2012
The poaching of perlemoen is an extremely complex ongoing issue and the effects on the environment are only speculative at best, but if you ...





