Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Gansies Begin Kwaak
Die Gansies van De Kleine Gansies Kleuterskool begin kwaak oor hul groot Familiedag op Saterdag, 12 September 2015.
Showville In Gansbaai
SABC 2 se Showville-program sal vanaf November vanjaar gebeeldsend word.
Birkenheaders Se Woelige Nawek...
Die Birkenhead Boothengelklub is ernstig oor hulle hengelkompetisies en die hengelaars dreun mekaar gereeld op, maar wanneer daar sprake van pret is, is die visstokke vergete.
Ontluikend
Dit moet seker maar die gedagte aan ‘n aankomende lente wees wat die woord ontluikend al heeldag na die voorkamer van my gedagtes dwing...
Gewilde Fanie Groet
Dit is ‘n groot jammerte dat Gansbaai se gewilde Apteker, Fanie Viljoen moet groet. Fanie maak op 31 Augustus 2015 klaar by Gansbaai Apteek (Arrie Nel Apteekgroep) nadat bepaalde beleidsbesluite...
Gansbaai Primêr Se Eisteddfod...
Leerders van Gansbaai Primêr kan trots voel op hul onderskeie deelnames aan die onlangse Eisteddfod byeenkomste wat plaasgevind het.
Driewiel-motorfiets Vir Kobus
“Ons het besluit dit is tyd om vir ‘wiele’ vir Kobus du Toit te sorg,” sê Pieter Maree, voorsitter van Gansbaai se Motorfietsklub, die Scattered Links, Overberg Chapter....
Kom In En Deel In My Vreugde
“Die een wat vyf goue muntstukke ontvang het, kom toe en bring die ander vyf saam, en sê: ‘Meneer, vyf goue muntstukke het u aan my toevertrou. Hier is dit met vyf ander wat ek wins ...
Gansies begin Kwaak
Die Gansies van De Kleine Gansies Kleuterskool begin kwaak oor hul groot Familiedag op Saterdag, 12 September 2015.
Showville in Gansbaai
SABC 2 se Showville-program sal vanaf November vanjaar gebeeldsend word.
Jeugbasaar-pret
Die Jeugbasaar van die NG-gemeente beteken net groot pret en plesier.
Birkenheaders se Woelige Naweke
Die Birkenhead Boothengelklub is ernstig oor hulle hengelkompetisies en die hengelaars dreun mekaar gereeld op, maar wanneer daar sprake van...
Ontluikend
Dit moet seker maar die gedagte aan ‘n aankomende lente wees wat die woord ontluikend al heeldag na die voorkamer van my gedagtes dwin...
Gewilde Fanie groet
Dit is ‘n groot jammerte dat Gansbaai se gewilde Apteker, Fanie Viljoen moet groet. Fanie maak op 31 Augustus 2015 klaar by Gansbaai A...
Gansbaai Primêr se Eisteddfod-trots
Leerders van Gansbaai Primêr kan trots voel op hul onderskeie deelnames aan die onlangse Eisteddfod byeenkomste wat plaasgevind het....
Driewiel-motorfiets vir Kobus
“Ons het besluit dit is tyd om vir ‘wiele’ vir Kobus du Toit te sorg,” sê Pieter Maree, voorsitter van Gansbaa...
Kom in en deel in my vreugde
“Die een wat vyf goue muntstukke ontvang het, kom toe en bring die ander vyf saam, en sê: ‘Meneer, vyf goue muntstukke het...





