Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Ou Dok Is Terug
Dr Christo Barnard, Gansbaai se geliefde "Ou Dok", is weer perdfris en terug in sy spreekkamer.
Cum Laude Vir Jolandi
Jolandi Oosthuizen (35) van Gansbaai kan met reg trots wees op haar B-Ed graad wat sy met lof (Cum Laude) aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) verwerf het...
Kleindogter Is Jnr Wereldkampi...
Tydens die Wêrelddanskompetisie in Porec, Kroasië (Croatia) in Oos-Europa is Dawie en Bettie Naudé van De Kelders se kleindogter, Simonè Duvenhage (14), as wenner in die junio...
Promosie: Gesinstroeteldier-ek...
Troeteldier liefhebbers, -telers en -eienaars kan nader staan Overberg toe vir Mega Park se eerste troeteldier-ekspo. Boonop word moderne tegnologie toegepas om van die land se mooiste troeteldiere by...
Abraham Se Sparmotor
‘n Trotse en dankbare Abraham Newman van White Shark Safaries het op Dinsdag, 23 Junie 2015 sy splinternuwe, bloedrooi “Sparmotor” in ontvangs geneem.
Hanswors In Die Huis!
Met die dat ‘n mens nou nie meer summier in jou ryding kan klim en ‘n rigtinglose toer onderneem nie, nie vry en veilig in die pragtige natuur neffens jou stoep met ‘n kamera kan gaa...
Gansbaai Jeug Se Jeugdagbesoek...
Gansbaai Jeug, wat vroeër vanjaar behoorlik op die been gekom het met Gansbaai se voormalige Mej Fees van die Ganse, Elzaan van Lill as voorsitter, het onlangs op Jeugdag welwillendheidsbesoeke b...
Ou Dok is terug
Dr Christo Barnard, Gansbaai se geliefde "Ou Dok", is weer perdfris en terug in sy spreekkamer.
Cum laude vir Jolandi
Jolandi Oosthuizen (35) van Gansbaai kan met reg trots wees op haar B-Ed graad wat sy met lof (Cum Laude) aan die Universiteit van Suid-Afri...
Wat praat ons als?
Nuusbrokkies vanuit Gemeenskap..
Kleindogter is Jnr Wereldkampioen Danser
Tydens die Wêrelddanskompetisie in Porec, Kroasië (Croatia) in Oos-Europa is Dawie en Bettie Naudé van De Kelders se klein...
Promosie: Gesinstroeteldier-ekspo vir Mega...
Troeteldier liefhebbers, -telers en -eienaars kan nader staan Overberg toe vir Mega Park se eerste troeteldier-ekspo. Boonop word moderne te...
Abraham se Sparmotor
‘n Trotse en dankbare Abraham Newman van White Shark Safaries het op Dinsdag, 23 Junie 2015 sy splinternuwe, bloedrooi “Sp...
Hanswors in die huis!
Met die dat ‘n mens nou nie meer summier in jou ryding kan klim en ‘n rigtinglose toer onderneem nie, nie vry en veilig in die p...
Dis harde werk om 'n vriend te wees!
“Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.” (Spr 27:17)
Gansbaai Jeug se Jeugdagbesoeke
Gansbaai Jeug, wat vroeër vanjaar behoorlik op die been gekom het met Gansbaai se voormalige Mej Fees van die Ganse, Elzaan van Lill as...





