Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Gansbaai Mini Atletiek
Verlede jaar se instelling van ‘n Kleuter Atletiekdag is vanjaar op 21 Maart 2015 herhaal: Gansbaai Mini-atletiek. Om vasberade kleuters op hul “eie” atletiekdag dop te hou, is &lsqu...
Finalis In Miss Cape Town
Aimelize Geerdts (15), ‘n Gr 9 leerder van Gansbaai Academia, is onlangs as Junior Teen Miss Cape Town (13-15 jaar) aangewys.
Vlytige Vingers Aan Die Brei
Die DA Gemeenskapsprojek, Winterwarmte, is steeds goed bedrywig. “Gansbaai se dames is vlytig aan die brei om te verseker dat kleuterhartjies warm gaan klop die winter,” sê rdl Riana...
VLV GANSBAAI
Die 82ste VLVK Sirkel Overberg konferensie is op 18 Maart 2015 te Caledon gehou...
Marine Dynamics Gewaar N Botte...
‘n Bottelneus Dolfyn met ‘n erge besering voor sy dorsale vin is op 10 Maart 2015 deur Marine Dynamics gewaar.
Leersame Opvoerings
Gansbaai Primêr se leerders is onlangs tydens twee geleenthede met leersame opvoerings bederf. Eers was dit die Dept van Rampbestuur wat veiligheidswenke rakende brande en vloede by wyse van &ls...
Nogsteeds Makriel
Die makriel wat die afgelope naweek nog klopdisselboom geloop het was die teiken van ‘n heel paar bote. By Joubert se Dam het die aasvis skole gemaak en kort-kort was daar ‘n geraas soos h...
Nuwe SAMSA Ondersoek En Veilig...
“Die nuutaangestelde SAMSA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte vir Gansbaai is Norman Kemm,” sê Koos de Kock, SADSAA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte.
Gansbaai Mini atletiek
Verlede jaar se instelling van ‘n Kleuter Atletiekdag is vanjaar op 21 Maart 2015 herhaal: Gansbaai Mini-atletiek. Om vasberade kleute...
Finalis in Miss Cape Town
Aimelize Geerdts (15), ‘n Gr 9 leerder van Gansbaai Academia, is onlangs as Junior Teen Miss Cape Town (13-15 jaar) aangewys....
Vlytige vingers aan die brei
Die DA Gemeenskapsprojek, Winterwarmte, is steeds goed bedrywig. “Gansbaai se dames is vlytig aan die brei om te verseker dat kleuterh...
VLV GANSBAAI
Die 82ste VLVK Sirkel Overberg konferensie is op 18 Maart 2015 te Caledon gehou...
Marine Dynamics gewaar n Bottelneus Dolfyn
‘n Bottelneus Dolfyn met ‘n erge besering voor sy dorsale vin is op 10 Maart 2015 deur Marine Dynamics gewaar.
Leersame opvoerings
Gansbaai Primêr se leerders is onlangs tydens twee geleenthede met leersame opvoerings bederf. Eers was dit die Dept van Rampbestuur w...
Nogsteeds makriel
Die makriel wat die afgelope naweek nog klopdisselboom geloop het was die teiken van ‘n heel paar bote. By Joubert se Dam het die aasv...
Nuwe SAMSA Ondersoek en Veiligheidsbeampte
“Die nuutaangestelde SAMSA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte vir Gansbaai is Norman Kemm,” sê Koos de Kock, SADSAA Ondersoek-/...





