Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Hare Waai Vir Kanker
Die hare het weer op Saterdag, 28 Februarie 2015 vir Kansa “gewaai” en dié wat nie “gewaai” het nie, is gekleur.
Skemerstap
Die immergewilde Skemerstap ten bate van Herberg-aan-See (HaS) is vanjaar op Woensdag, 4 Maart 2015 aangebied.
Gholfnuus (12 March 2015)
Many happy returns to Norman Fisher, a previous President of the club, on his birthday on the 14th of March. Enjoy your Roodeberg old chap..
Atlete Van Laerskool Gansbaai ...
Die Wes-Kaapse Skole Atletiekbyeenkoms is die afgelope naweek op Saterdag, 7 Maart aangebied. Twee van ons atlete, Niveena Jantjies en Fiona Fourie het deelgeneem en het die volgende pragtige pr...
Krieketnuus (12 March 2015)
Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle onoorwonne rekord in die Overberg 20/20 Sondag liga behou deur Napier Krieketklub met 7 paaltjies op hul tuisveld te klop.
Veiliger Ingang By Kleinbaaiha...
‘n Paar jaar terug is daar by die verantwoordelike liggaam (“slip”-komitee) voorgestel dat die ingang by Kleinbaaihawe so verander word dat dit veiliger is om daar die ha...
Tennisnuus (12 March 2015)
Saterdag, 7 Maart, is die laaste wedstryd van die gemengde liga gespeel. Ons Gansbaaispan het hier op ons tuisbane teen Bonnievale gespeel.
Top-atlete By Die WP Atletiekb...
Gansbaai Primêr se top-atlete by die WP Atletiekbyeenkoms te Coetzenberg..
Varswater Hengeldame
Sandrie Wessels van Perlemoenbaai het maar sowat 3 jaar gelede met varswaterhengel kennis gemaak, maar het lankal reeds bewys sy kan haar “vrou kan staan” agter die visstokke vir Suid-Kaap...
Hare waai vir Kanker
Die hare het weer op Saterdag, 28 Februarie 2015 vir Kansa “gewaai” en dié wat nie “gewaai” het nie, is gekle...
Skemerstap
Die immergewilde Skemerstap ten bate van Herberg-aan-See (HaS) is vanjaar op Woensdag, 4 Maart 2015 aangebied.
Gholfnuus (12 March 2015)
Many happy returns to Norman Fisher, a previous President of the club, on his birthday on the 14th of March. Enjoy your Roodeberg...
Atlete van Laerskool Gansbaai blink uit in...
Die Wes-Kaapse Skole Atletiekbyeenkoms is die afgelope naweek op Saterdag, 7 Maart aangebied. Twee van ons atlete, Niveena Jantjies en...
Krieketnuus (12 March 2015)
Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle onoorwonne rekord in die Overberg 20/20 Sondag liga behou deur Napier Krieketklub met 7 paaltjies op h...
Veiliger ingang by Kleinbaaihawe
‘n Paar jaar terug is daar by die verantwoordelike liggaam (“slip”-komitee) voorgestel dat die ingang by Klein...
Tennisnuus (12 March 2015)
Saterdag, 7 Maart, is die laaste wedstryd van die gemengde liga gespeel. Ons Gansbaaispan het hier op ons tuisbane teen Bonnievale gespeel....
Top-atlete by die WP Atletiekbyeenkoms
Gansbaai Primêr se top-atlete by die WP Atletiekbyeenkoms te Coetzenberg..
Varswater Hengeldame
Sandrie Wessels van Perlemoenbaai het maar sowat 3 jaar gelede met varswaterhengel kennis gemaak, maar het lankal reeds bewys sy kan haar &l...





