Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Pistoolklub Geniet Braai
“Vandag se Bring & Braai het op onderlinge sosialisering gefokus - ons wou sommer net ‘n bietjie saam kuier,” vertel Alec Kitley, voorsitter van Gansbaai Pistoolklub.
Kameralense
Fritz van Zyl van ORMS Pro Photo Warehouse in Belville, was Gansbaai Fotopgrafieklub se gasspreker tydens die vorige byeenkoms.
Kenny Se 10kg Kabeljou
“Die manne kan nou self sien - moenie te gou handdoek ingooi nie, die visse is hier, wees net geduldig,” vertel ‘n trotse Kenny Marthinus.
Die Aasvis Is Hier
Die feit dat daar galjoen vanaf die hawemuur by Gansbaai gevang word is nie uitsonderlik nie, maar die galjoen van 50cm wat die 3e van hierdie maand daar aangekeer is, is iets om oor huistoe te skryf....
Mosselkraker By Blousloep
Johan Mostert het Sondag, 16 Maart, hierdie 12kg mosselkraker by Blousloep, Franskraal gevang.
Wag
“Ek wag op die HERE meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre. Wag op die HERE, Israel, want by die HERE is daar troue liefde, by Hom is die verlossing seker.” (...
Pistoolklub geniet Braai
“Vandag se Bring & Braai het op onderlinge sosialisering gefokus - ons wou sommer net ‘n bietjie saam kuier,” vertel A...
Kameralense
Fritz van Zyl van ORMS Pro Photo Warehouse in Belville, was Gansbaai Fotopgrafieklub se gasspreker tydens die vorige byeenkoms....
Kenny se 10kg Kabeljou
“Die manne kan nou self sien - moenie te gou handdoek ingooi nie, die visse is hier, wees net geduldig,” vertel ‘n trotse ...
Die aasvis is hier
Die feit dat daar galjoen vanaf die hawemuur by Gansbaai gevang word is nie uitsonderlik nie, maar die galjoen van 50cm wat die 3e van hierd...
Mosselkraker by Blousloep
Johan Mostert het Sondag, 16 Maart, hierdie 12kg mosselkraker by Blousloep, Franskraal gevang.
Wag
“Ek wag op die HERE meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre. Wag op die HERE, Israel, want by die HERE is...
Blokkiesraaisel No 21
Hier is die week se Blokkiesraaisel.
Franskraal Rolbal Besigheidsliga
Collage Franskraal Rolbal Besigheidsliga





