Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
4 X 4 Flower Power
Vanjaar se Flower Power 4x4 dag gaan weer 4x4 voertuigbestuurders toets met uitdagende roetes oor die Gansbaai landskap,” vertel Woensdregt Basson, organiseerder.
Agri Stanford Se Opedag
Overberg Agri Stanford het onlangs ‘n suksesvolle Opedag op Saterdag, 31 Augustus gehad, ondanks die reën wat kort-kort uitgesak het.
BARC Se Natsnoetdag
BARC se gewilde Natsnoetdag, as deel van die Fees van die Ganse, vind vanjaar op Dinsdag, 24 September (Erfenisdag) op Laerskool Gansbaai se sportgronde plaas. “
VLV NUUS
Op Dinsdag, 3 September, is daar ‘n heerlike middag deurge-bring met Mary Badenhorst van ons Landbou Portefeulje.
Fees Uitgestel
Die jaarlikse Fees van die Ganse is weens omstandighede uitgestel en sal nie meer op 21 September aangebied word nie. Daar is op ‘n veel meer praktiese datum besluit: Saterdag, 7 Desember 2013.&...
Opening Van Gerties Legacy
Gertie's Legacy is 'n nuwe winkel wat Maandag, 9 September, oopgemaak het in die geskiedkundige gebou waar Barenda Kontant Modewinkel van tannie Ena de Lange vir jare was.
Biblioteek Gesluit
Kennis kan nou reeds geneem word dat Gansbaai Biblioteek vanaf Woensdag, 9 Oktober tot Vrydag, 11 Oktober gesluit sal wees.
Flitsende Kameras
Dit was behoorlik flitsende kamera’s van sowat 20 lede tydens Gansbaai Fotografieklub se onlangse praktiese foto-sessie.
Melodrama 2013
Dis weer die opwindende tyd vir Gansbaai Melodrama 2013.
4 x 4 Flower Power
Vanjaar se Flower Power 4x4 dag gaan weer 4x4 voertuigbestuurders toets met uitdagende roetes oor die Gansbaai landskap,” vertel Woens...
Agri Stanford se Opedag
Overberg Agri Stanford het onlangs ‘n suksesvolle Opedag op Saterdag, 31 Augustus gehad, ondanks die reën wat kort-kort uitgesak ...
BARC se Natsnoetdag
BARC se gewilde Natsnoetdag, as deel van die Fees van die Ganse, vind vanjaar op Dinsdag, 24 September (Erfenisdag) op Laerskool Gansbaai se...
VLV NUUS
Op Dinsdag, 3 September, is daar ‘n heerlike middag deurge-bring met Mary Badenhorst van ons Landbou Portefeulje.
Fees uitgestel
Die jaarlikse Fees van die Ganse is weens omstandighede uitgestel en sal nie meer op 21 September aangebied word nie. Daar is op ‘n ve...
Opening van Gerties Legacy
Gertie's Legacy is 'n nuwe winkel wat Maandag, 9 September, oopgemaak het in die geskiedkundige gebou waar Barenda Kontant Modewinkel van ta...
Biblioteek gesluit
Kennis kan nou reeds geneem word dat Gansbaai Biblioteek vanaf Woensdag, 9 Oktober tot Vrydag, 11 Oktober gesluit sal wees.
Flitsende kameras
Dit was behoorlik flitsende kamera’s van sowat 20 lede tydens Gansbaai Fotografieklub se onlangse praktiese foto-sessie.





