Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
12 Gansbaaiers Na Botswana
Nie minder nie as 12 Gansbaaiers het onlangs ‘n reis na Botswana en die Victoria Watervalle onderneem. Die groep was deel van ‘n toergroep van Savanna Toere.
Hoe Lank Hou Lente
Hier en daar breek ‘n stukkie blousel deur die lae, grou wolke op Lentedag.
Prestige Vrouedag
Die NG Vrouediens het onder voorsitterskap van Elcine Hulme gesorg vir ‘n prestige Vrouedagbyeenkoms in die Pretoriussaal.
Duiwe Uitslae
Die wedvlug het Sondag vanaf Britstown plaasgevind weens die slegte weer oor die naweek.
Rolbalnuus
Die afgelope tyd was die weer nie gunstig om rolbal te speel nie, maar daar was gelukkig 'n redelike mooiweersdag op 24 Augustus 2013.
Sea Stars Netbal
“Op 17 Augustus het ons daarin geslaag om Hawston se A- en B-spanne in gruwelike weer te klop,” vertel Bertruline Dickson van Sea Stars Netbalklub.
Cameron Marthinus Maak Academ...
Cameron Marthinus, matriek-leerder by Gansbaai Academia het tydens die langnaweek deelgeneem aan die onder 18 7-man rugbyspan proewe by Curo Skool in Hermanus.
12 Gansbaaiers na Botswana
Nie minder nie as 12 Gansbaaiers het onlangs ‘n reis na Botswana en die Victoria Watervalle onderneem. Die groep was deel van ‘n...
Hoe lank hou Lente
Hier en daar breek ‘n stukkie blousel deur die lae, grou wolke op Lentedag.
Prestige Vrouedag
Die NG Vrouediens het onder voorsitterskap van Elcine Hulme gesorg vir ‘n prestige Vrouedagbyeenkoms in die Pretoriussaal.
Duiwe Uitslae
Die wedvlug het Sondag vanaf Britstown plaasgevind weens die slegte weer oor die naweek.
Rolbalnuus
Die afgelope tyd was die weer nie gunstig om rolbal te speel nie, maar daar was gelukkig 'n redelike mooiweersdag op 24 Augustus 2013....
Galjoen op die strand
Ek het glad nie ‘n idee waarvandaan hierdie resep kom nie.
Sea Stars netbal
“Op 17 Augustus het ons daarin geslaag om Hawston se A- en B-spanne in gruwelike weer te klop,” vertel Bertruline Dickson van Se...
Cameron Marthinus maak Academia trots
Cameron Marthinus, matriek-leerder by Gansbaai Academia het tydens die langnaweek deelgeneem aan die onder 18 7-man rugbyspan proewe by Curo...





