Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Entrepreneurskursus Aangebied ...
Gansbaai Sakekamer kon die week van 12 Augustus 2012 'n kursus oor Entrepreneurskap fasiliteer en organiseer wat deur die AHI aangebied is.
Kleuters Se Uitstappie
Die Flower Valley Voorskool se kleuters het etlike besighede en instansies in Gansbaai op 2 Augustus besoek.
HaS Se Nuwe Bestuurder
Herberg-aan-See (HaS) se langverwagte Bestuurder, John van Rooyen, is saam met sy eggenote, Marlene, op 15 Augustus amptelik tydens ‘n geselligheid verwelkom.
My Lyf Raak Tafel
“Nee, los uit, dis duiwelsgoed!” het my ma gesê toe ek een standerd sewe agtermiddag van die biblioteek af kom met ‘n halwe klaswerkboek vol aantekeninge oor sigeuners en Rooi ...
Veelsydige Neil Stemmet
Neil Stemmet (links) is geen onbekende in Gansbaai nie en woon reeds vanaf 2010 in sy gastehuis in De Kelders.
Kees En Sy Kind
Hierdie trop bobbejane het Maandagmiddag óf skaapwagter kom speel óf soos wolf in skaapklere oor die R43 naby die Franskraalkruising op pad na Franskraal beweeg.
Besoekers Na 31 Jaar
John Munnik, ‘n inwoner van Huis Breda Versorgingshuis, het onlangs ‘n baie aangename verrassing gekry.
Rachels Angels En JSR Van Acad...
Die Rachel’s Angels en Junior Stadsraad lede by Academia het die senior dames van Herberg-aan-See lekker bederf.
BARC Se Nuwe Veldwagter
Die Birkenhead Animal Rescue Centre, of te wel Gansbaai se BARC soos dié organisasie alom bekendstaan, het verlede week ‘n nuwe Veldwagter, Antonie Jordaan, gekry. Hy vervang vir Phillip ...
Entrepreneurskursus aangebied Sakekamer & ...
Gansbaai Sakekamer kon die week van 12 Augustus 2012 'n kursus oor Entrepreneurskap fasiliteer en organiseer wat deur die AHI aangebied is....
Kleuters se uitstappie
Die Flower Valley Voorskool se kleuters het etlike besighede en instansies in Gansbaai op 2 Augustus besoek.
HaS se nuwe Bestuurder
Herberg-aan-See (HaS) se langverwagte Bestuurder, John van Rooyen, is saam met sy eggenote, Marlene, op 15 Augustus amptelik tydens ‘n...
My lyf raak tafel
“Nee, los uit, dis duiwelsgoed!” het my ma gesê toe ek een standerd sewe agtermiddag van die biblioteek af kom met ‘...
Veelsydige Neil Stemmet
Neil Stemmet (links) is geen onbekende in Gansbaai nie en woon reeds vanaf 2010 in sy gastehuis in De Kelders.
Kees en sy kind
Hierdie trop bobbejane het Maandagmiddag óf skaapwagter kom speel óf soos wolf in skaapklere oor die R43 naby die Franskraalkr...
Besoekers na 31 jaar
John Munnik, ‘n inwoner van Huis Breda Versorgingshuis, het onlangs ‘n baie aangename verrassing gekry.
Rachels Angels en JSR van Academia vier Vr...
Die Rachel’s Angels en Junior Stadsraad lede by Academia het die senior dames van Herberg-aan-See lekker bederf.
BARC se nuwe Veldwagter
Die Birkenhead Animal Rescue Centre, of te wel Gansbaai se BARC soos dié organisasie alom bekendstaan, het verlede week ‘n nuwe...





